Nir Barkat ניר ברקת | |
Lid van die Knesset
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 30 April 2019 | |
Ampstermyn 3 Desember 2008 – 14 November 2018 | |
Voorafgegaan deur | Uri Lupolianski |
Opgevolg deur | Moshe Lion |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 19 Oktober 1959 Jerusalem, Israel |
Politieke party | Likoed, Kadima, onafhanklik, Likoed |
Eggenoot/-note | Beverly Barkat |
Kind(ers) | 3 |
Diens/Tak | Israeliese Landmag |
Jare in diens | 1977-1983 |
Rang | Majoor |
Eenheid | Valskermtroep |
Nir Barkat, Hebreeus: ניר ברקת , (gebore op 19 Oktober 1959 in Jerusalem) is 'n Israelse entrepreneur in die inligtingstegnologie die van 2008 tot 2018 die negende burgemeester van Jerusalem was gewees. Sedert 30 April 2019 is hy 'n lid van die Knesset.
Barkat is 'n regs politikus. Hy was lid van die politieke party Likoed maar het in 2005 premier Ariel Sharon gevolg na Kadima. Omdat hy teen die opdeling van Jerusalem tussen Israel en die Palestyne is, het hy later ook uit Kadima getree. In 2015 het hy weer aansluit bij die Likoed-party.
Hy het in die valskermtroep gedien en rekenaarwetenskap aan die Hebreeuse Universiteit van Jerusalem gestudeer.
Nir Barkat is getroud en het drie kinders.